The annual FSWAU Congress was held at Sandstone Sleeper Estate on 2 & 3 September 2026.
Kyk gerus na n fotobeeld van Kongres 2026 op ons "Albums" bladsy
Photo credit: Hoop
2026-07-01 - 2026-12-31 (1 year)
Area 8 is grlee in die, wat bekend was as die Goudvelde. Hier word geboer, ou goudmyn sand waai rond en VLU lede woeker met hulle talente.
Kom kuier in die fot album van wat alles in Area 8 aangaan.
2026-07-01 - 2026-11-02 (1 year)
Area 1 in die Noord-oos Vrystaat is n baie besige area. Met takke versprei van werklike boerdery betrokke lede na gewone stadsjapies, doen lede die beste om uit te reik na minderbevooregtes en om hulle self op te hef.
Geniet die foto album van hulle doen en late tot die VVLU Kongres eersdaags begin