Area 1 in die Noord-oos Vrystaat is n baie besige area. Met takke versprei van werklike boerdery betrokke lede na gewone stadsjapies, doen lede die beste om uit te reik na minderbevooregtes en om hulle self op te hef.
Geniet die foto album van hulle doen en late tot die VVLU Kongres eersdaags begin
Click on photo to view actual photos/enlargements.