Areas & Takke / Areas & Branches

VVLU bestaan uit 8 areas en 49 takke:

 

  • Area 1: Sasolburg, Edenville, Koppies, Holfontein, Parys, Kroonstad en Steynsrus.
  • Area 2: Cornelia, Eeram, Frankfort, Harrismith, Vastrap, Warden, Wilge Aand
  • Area 3: Bethlehem, Fouriesburg, Kestell, Reitz, Tweeling.
  • Area 4: Clocolan, Excelsior, Hobhouse,Ladybrand, Senekal.
  • Area 6: Hoopstad, Bothaville, Odendaalsrus, Wesselsbron.
  • Area 8: Welkom, Hennenman, Ventersburg, Virginia.
  • Area 10: Fauresmith, Jagersfontein, Koffiefontein, Luckhoff, Reddersburg.
  • Area 11: Bultfontein, Hertzogville, Jacobsdal, Petrusburg, Fichardtpark en Tierpoort.

 

Areas 4 & 9 het saamgesmelt en staan voortaan onder leiding van Mev Minette Steyn,as Area 4 bekend.


Area 1

Uitvoerende Bestuurslid - Mev. Elsa Brits -Tweede Vise-President

Sel: 083 287 7446

elsa.brits@gmail.com

A person who does the little things right probably can be trusted with the bigger things in life.

If that sounds familiar, it’s probably because Jesus said the same thing more than 2,000 years ago. After telling His disciples a parable about a shrewd business manager, Jesus said, “whoever can be trusted with very little can also be trusted with much” (Luke 16:10 NIV). Of course the opposite is also true: If you can’t trust someone with the little things, you’ll never trust them with anything bigger.

 

Takke / Branches (7): 

 

  • Alpha –  Voorsitter: Rina de Klerk-   083 307 3066
  • Edenville – Voorsitter:  Henda van Eeden - 083 355 9672
  • Holfontein – Voorsitter:  Mari Crous - 072 159 1472
  • Koppies – Voorsitter:  Catrien Koekemoer - 071 155 0848
  • Kroonstad – Voorsitter:  Ina Jagga – 082 393 0210
  • Parys – Voorsitter:  Bernadet van der Ende - 082 474 0304
  • Steynsrus – Voorsitter:  Elmarie Heyns – 056 471 0846

Die Volgende dorpe val onder Area 1:  Sasolburg, Edenville, Koppies, Parys, Kroonstad en Steynsrus.

Foto 1: Parys gaan op safari

Foto 2 - Op Parys word die lede en UB met heerlike potjiekos bederf

Foto 3 - Safari beteken safari! Parys-tak is sowaar op safari

Foto 4 - Elsa Brits en Elmarie Heyns van Steynsrus by sakke vol plastiese broodbinders vir "Breadtags for wheelchairs"

Foto 5: Alpha-tak vier Vrouedag met n uitstalling van VLU artikels




Area 2

Uitvoerende Bestuurslid - Marina Cockcroft – Eerste vise-president

Mev Cockcroft se leuse is:

Ek hou daarvan om nuwe goed te leer en die VLU maak dit vir my moontlik

Dis hoekom ek voluit kan leef.

 Cell: 082 498 6562

 

Takke / Branches: (7)

  • CORNELIA

Marina Cockcroft

082 498 6562

  • EERAM 

Hilda Randles

082 777 7563

  • FRANKFORT

Hannalie Theron

  • 082 417 9189

HARRISMITH

Tina Jordaan

073 156 9982

  • VASTRAP

Christien Bester

082 255 5747

  • WARDEN

Reinette Van Deventer

082 771 5567

  • WILGE AAND

Anne-Marie Lombard

082 855 6209

  

Fotos: Eeramtak in Harrismith bied n damesoggend met Corli Botha aan.

Fotos 3, 4 en 5: Eeram-tak en Marina Cockcroft  besoek Cathedral Peak Wine Estate as deel van Eeram se afsluitfunksie


  




Area 3

Uitvoerende Bestuurslid - Mev Hentie Scheepers- addisionele lid op die Dagbestuur

Mev Scheepers is ‘n boervrou en eienaar van ‘n Bloemiste winkel sowel as ‘n Tuisnywerheid.

Selfoon nr: 082 675 3168

Die lewe sterf as jy ophou droom.

Hoop sterf as jy ophou glo.

Liefde sterf as jy ophou omgee.

Daarom, vir elke dag:

Droom, glo, gee om en leef.

Want elke dag is net vir ons geleen!

  

 

  Takke / Branches: (9)

  •         Asrivier, Bethlehem – Voorsitter: Sanet Dorfling - 071 012 5371
  • Bethlehem/Kosmos, Bethlehem – Voorsitter: Annatjie Meintjes – 083 630 8299
  • Daniëlsrus – Voorsitter: Hanlie Venter – 083 379 9332
  • Fouriesburg – Voorsitter: Ena Scheepers – 083 414 2921
  • Kestell – Voorsitter: Riani Marx – 082 775 2008
  • Reitz – Voorsitter: Lisbé Tack – 082 775 2008
  • Sheridan, Fouriesburg – Voorsitter: Charlotte Roos - 082 421 9027
  • Tweeling – Voorsitter: Hannelie van der Watt – 072 304 1500
  • Waterbron, Bethlehem – Voorsitter: Suzette Ferreira - 084 404 1800

Foto 1: Waterbrontak in Bethlehem skenk 62 liter langlewe melk aan Sonskyn Aftreeoord

Fotos 2,3,4: Area 3 hekel seekatte vir premature babatjies op Danielsrus




Area 4

Uitvoerende Bestuurslid - Minette Steyn

Selfoon: 082 949 9323

 

Takke / Branches: (7)

 

  • Excelsior - Estelle von Gericke, 082 447 7860
  • Hobhouse – Voorsitter:  Malie Marais – 082 429 8028  
  • Ladybrand - Henriette v d Westhuizen, 0738136379
  • La Groupe Petite - Susan Bouwer, 0783257954
  • Libertas - Ina Kleynhans, 0832800131
  • Springbok - Vicki Gibson, 0833799024
  • Zoutkop - Louisa Opperman, 0834153672

Clocolan tak - Area 4
Clocolan se dames kuier heerlik saam, aan huis van Mev Zerwick. Tema - Vernuwe Jouself... Geestelik, jou Voorkoms en Gesondheid en jou huis. Mev Zerwick sorg vir geestelike pitkos, Ansie lig dames in oor Annique Theron se produkte en Desiree Wessels wys hoe om iets nuut te maak met " Chalk paint". Dames kuier gesellig. Anne-marie Viljoen en Hannelie Maree van Excelsior tak beoordeel die Bessiemarmer - ringkoek. Al die lede het kniekombersies gehekel met mussies vir die bejaardesorg eenheid in Clocolan. Sjoe! Baie trots op julle Clocolan. Baie dankie Mev Zerwick vir n verrykende oggend
 

In foto 4 staan Excelsior dames by hulle koffie kroegtafel. Dit was n fondsinsamelingsprojek.  


  




Area 6

Uitvoerende Bestuurslid - Elna Roos- Hoopstad

Area 6 welcomes their new executive member Elna Roos. She hails from Hoopstad

Elna se: VLU is vir my `n leerskool en `n tuiste waar vriendskappe gebou word. Dankie area 6 vir die vertroue in my. Ek hoop ek sal altyd liefde en omgee kan uitleef. 

  

 

Cell: 082 764 5916

 

Takke / Branches: (5)

Takke in Area 6 met hulle voorsitters en kontaknommers:

HOOPSTAD

ELNA ROOS

0827545916

MIELIEBLOM

HESTé DELPORT

0732219219

PORT ALLEN

MARIETA DE KLERK

0828062336

SCHUTTESDRAAI

ARINA OLIVIER

0836511751

WESSELSBRON

SANDRA DEKKER

0764934640

 

Fotos

Foto 1- Mielieblom maak pragtige Bybeljoernale

Foto 2 - Port Allen se SAVLU Cloverkompetisiegebak

Foto 3- Port Allen besoek die Estoire plakkerskamp buite Bloemfontein

Foto 4 - Hoopstad maak vriendskapsborde

Foto 5- Mielieblom em Hoopstad besoek die Westfert Kunsmisfabriek op Hoopstad.




Area 8

Gerda Barnes van Welkom

My verkiesing as UB is ‘n baie groot voorreg en my doel is om Area 8 te inspireer om VLU elke dag uit te leef  en daardeur ‘n voorbeeld te wees vir die vrou en jonger generasie.

Baie dankie Area 8 vir die vertroue wat julle in my stel.

Matt 5:14 – “Julle moet soos ‘n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn.  Ander mense moet uit julle woorde en julle dade sien dat julle God van harte dien.”

  

Takke / Branches: (6)

 

  • Dagbreek, Welkom – Voorsitter: Trudie Erasmus - 083 287 0574
  • Hennenman – Voorsitter: Elize Minnaar – 082 786 2282
  • Jubileum – Gerda Barnes – 076 976 9657
  • Ventersburg – Elmien Erasmus – 083 358 3235
  • Virginia – Christa Oosthuizen – 082 801 9266
  • Welkom – Marie van Biljon Sel – 083 377 1922.

 

Virginia VLU tak  begin 2019 met n stylvolle vergadering. Mev Gerda Pienaar, VVLU president, en n paar mans woon ook hierdie eerste vergadering by

Viginiatak word deur die CPO van die polisie toegespreek en leer om Colbert borduurwerk te doen

Foto 5: 

Dagbreek tak besoek n pragtige winkel... Bushaba ... oulike huis meubels en stofeerstof winkeltjie en geniet koek en tee.

  




Area 10

Uitvoerende Bestuurslid - Elsabe Kotze

Area 10 verwelkom hulle nuwe UB-lid, Elsabe Kotze

Selfoon: 076 573 4040

 

Takke / Branches:(4)

Reddersburg:  Lena Hageman  083 259 8563

Jagersfontein:  Elsabe Kotze  076 573 4040

Luckhoff:  Marissa du Plessis  :  082 302 7395

Koffiefontein:  Elsabe de Vos  :  083 607 0279

  FOTOS: 

Op 16 Augustus 2018 het Koffiefontein hul koekie projek aangepak deur jong meisies van Hoërskool Koffiefontein te nooi om hul te leer kolwyntjies versier.So het ons hul dan ook bekendgestel aan die VLU en wat ons alles by die VLU doen.Hul het die dag terdeë geniet.

  




Area 11

Sarie Knoetze - Jacobsdal - Kompetisie- en beoordelaarsameroeper

Mev. Sarie Knoetze van Jacobsdal. Mev Knoetze dien op die Dagbestuur.

Selfoon: 082 524 9031

Visit the Albums page for photographs of the annual area conference

Takke / Branches: (6)

Voorsitters van die onderskeie is as volg:

  • BultfonteinSophia Prinsloo - 082 552 5276
  • Fichardtpark - Miemsie van der Merwe - 084 926 2176
  • Hertzogville -  Aletta Hendrikz  082 413 6966
  • Jacobsdal - Estelle Brink.   082 826 6914
  • Petrusburg - Winnie Ward   084 407 1139
  • Tierpoort -   Sonia van Zyl  076 625 2327

  

 

  Fotos

Foto 1-VVLU-kantoorprojek -- tuimeldroër en Jojo tenk geskenk aan Jakkies Opwaarts Sentrum --  sentrum vir verstandelike gestremde leerlinge van die skool.  Hier word die tuimeldroër nog in sy verpakking aan die Sentrum oorhandig.

Foto 2-- Jacobsdal neem graag aan takkompetisies deel

Foto 3- Demonstrasies is baie gewild onder lede

Foto 4- Petrusburg tak reik uit na bejaardes