2026 VVLU Inligtingseminare - Virginia

Soos die jaar einde toe staan, begin VVLU se nuwe jaar in alle erns.

Met Alti J van Vuuren en Sonia van Zyl aan die stuur begin lede kennis inwin oor artikels wat gemaak moet word vir 2028.

Opwindende nuwe tegnieke en idees maak van hierdie inligtingsdae heerlike dae.

Geniet n paar fotos van die seminaar wat op Virginia en Bethlehem aangebied is.

Volledige riglyne sal volg sodra dit beskikbaar is


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums



Ons Borge / Our Sponsors

Suid-Afrikaanse Vroue Landbou-unie (SAVLU)
The Associated Country Women of the World
Vroue Landbouvereniging van Kaapland
Vrystaat Landbou