Ladybrand van die VVLU bied op 19 Februarie 2026 die jaarlikse konferensie aan. Christel Basson is die geleentheidspreker en sy lig die tema "Hoop, n stukkie brandhout" uit. My Housy Gastehuis is n pragtige venue vir hierdie uithang geleentheid.
Geniet die fotoalbum wat hoogtepunte van die dag insluit.
Click on photo to view actual photos/enlargements.