Op 18 Februarie 2026 het die jong dames van Eeram VLU byeengekom vir die area se jaarlikse konferensie. Hier is in verskeie afdelings gekompeteer maar ook geluister na n inspireerende praatjie deur die bekende Hykie Berg.
Geniet die foto album saam met Area 2 se lede
Click on photo to view actual photos/enlargements.