Area 1 is gelee in die Noord Ooste van die Vrystaat en in 2026 was dit Steynsrus se beurt om die jaarlikse konferensie in die pragtige NG Kerk se saal aan te bied.
Geniet asb die fotobeeld in hierdie Album
Steynsrus vier ook hulle 100ste bestaansjaar.
Click on photo to view actual photos/enlargements.