2025 Uitvoerende Bestuur wegbreek - Clarens

Die Uitvoerende Bestuur van die Vrystaat Vroue Landbou-unie vergader gereeld om die VVLU op die regte en interessante weg te hou. Nuwe planne word gereeld gemaak om te verseker dat die organisasie relevant bly.

In Junie 2025 het die bestuur onder leiding van die VVLU President Elsabe Kotze,  vir n week in die koue oos-Vrystaatse kunsdorp Clarens vergader om die pad vorentoe te bespreek en beplan.

Geniet n fotobeeld van hierdie week.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums



Ons Borge / Our Sponsors

Suid-Afrikaanse Vroue Landbou-unie (SAVLU)
The Associated Country Women of the World
Vroue Landbouvereniging van Kaapland
Vrystaat Landbou