2025 Balpunt pen kunsklas - Kroonstad

Op 10 Mei het kunstenaar, musikant, beeldhouer Jacobus Silwer, n kunsklas vir ongeveer 50 persone, meestel VVLU lede, op Kroonstad aangebied.

Deelnemers moes o.a. emosies dmv merke, kolle, woorde en vorms uitbeeld. Daarna moes hulle n boom bo-oor alles teken- alles met n swart balpunt pen

Silwer het na die Bybel verwys waarin God se dat Hy alles ten goede laat meewerk vir die wat in Hom glo

n Fotobeeld van die verigtige en studente volg 


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums



Ons Borge / Our Sponsors

Suid-Afrikaanse Vroue Landbou-unie (SAVLU)
The Associated Country Women of the World
Vroue Landbouvereniging van Kaapland
Vrystaat Landbou