On 6 April 2024 Petrusburg branch in the Southern part of the Free State provinve turned 90 years old.
Members and guests celebrated this feat in style on 8 April 2024
Enjoy the photos of the event.
Click on photo to view actual photos/enlargements.
Vorige voorsitters van die tak Agter van l na r: Rina vd Merwe, Sonia Jacobs, Amanda vd Westhuizen, Petro Beneke (huidige voorsitter), Winnie Ward, Desireè Fourie, Ina van Jaarsveld, Rolin Odendal en voor Marietjie Hugo. Amanda is heel langste lid van P
Vorige en huidige UB’s Amanda vd Westhuizen, Sonia Jacobs, Sarie Knoetze en Winnie Ward
Minnie Griessel (oudste lid Petrusburg) en Baba Roode wat die vaandel fyntjies en netjies met vilt gemaak het.
Petrusburg se vaandel
Amanda vd Westhuizen oorhandig geskenkie aan die president van VVLU na haar groeteboodskap
Elsabè Kotzè , President en Winnie Ward UB lid vir Area 11 sny die verjaarsdagkoek
Elsabè Kotze en Sarie Knoetze in vrolike luim
Die voorsitter van die tak, Petro Beneke, oorhandig ‘n dankie-sê geskenk aan Chritof vd Berg wat die gaskunstenaar was. Christof se ouma was ‘n stigterslid van Immigrant VlU tak Petrusburg.
Winnie Ward en Elsabè Kotze stel n heildronk in op 90 jaar!
Die VLU lede wat vandag eregaste is, verkeer feestelik gesellig.
Gaste
Die kostafes het gekreun van verruklik-heerlike eetgoed!!
Eetgoed
Eetgoede
Chicken wrap koek
Uitstalling van enkele kongres artikel oor jare. Meestal deur Sonia Jacobs gemaak.
By Sonia Jacobs (L) staan Petro Beneke voorsitter van Petrusburg tak
This website uses cookies to improve your experience. To learn more, visit our Privacy Policy | Cookie Policy | I agree