2024 Area 11 Konferensie/ Conference - Jacobsdal

Op 13 Februarie 2024 vier Jacobsdal nie net hulle 100ste verjaarsdag nie maar bied ook die jaarlokse Area konferensie van Area 11 in styl aan.

Christelle Basson van OVK stel ook die maatskappy se "Leef Platteland" projek bekend met die slagspreuk "Saam bereik ons meer"

Geniet die fotobeeld van hierdie heuglike dag.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums



Ons Borge / Our Sponsors

Suid-Afrikaanse Vroue Landbou-unie (SAVLU)
The Associated Country Women of the World
Vroue Landbouvereniging van Kaapland
Vrystaat Landbou