2021 Area 6 Konferensie - Bothaville Mielieblomtak

Onder moeilike pandemiese omstandighede het Elna Roos (UB Area 6) en lede van Mielieblomtak in Bothaville lede van die Area en Uitvoerende Bestuur ontvang met alle Covid protokolle in plek.Koors is geneem en aangeteken, sosiale afstand en maskerdra is pligsgetrou nagekom en alle kos is keurig verpak in indivuduele houers.

Geniet die fotos wat tydens die geleentheid geneem is.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums