2021 Area 2 Konferensie - Eeram (Harrismith)

Op 20 April 2021 het Eeramtak n stylvolle konferensie aangebied.

Te midde van die Covid pandemie is aan alle veiligheid protokolle voldoen en die taklede het spesiale Eeram maskers gemaak en gedra.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums