2021 Area 11 Konferensie - Bultfontein

Op Bultfontein hou Area 11 vir die laaste keer n area konferensie aangesien Bultfontein in September 2021 as tak gaan ontbind.

Dis met groot hartseer dat VVLU hierdie nuus meedeel.

Op die foto verskyn die lede van Bultfonteintak


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums