2021 Area 1 Konferensie - Koppies

Op 15 April 2021 het die langverwagte konferensie op Koppies aangebreek.

Gaste is ontvang in die pragtige tuin van die NG Kerk Vergelegen

Die saal was pragtig in groen, swart en silwer getooi en gaste en lede kon terugsit om n verrykende dag te geniet

Op die foto verskyn die lede van die gasvrou-tak, Koppies.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums