2020 Area 8 - Virginia

Virginiatak is baie aktief en het voor die grendeltyd in Suid Afrika aangekondig is, die tak se 90ste verjaarsdag luisteryk gevier. 

Tydens die grendeltyd het hulle steeds volstoom aangegaan en kos vir die SPCA op Virginia versamel, met maskers en al.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums