2020 Area 1 Konferensie - Kroonstad

Op 11 Februarie 2020 het Area 1 Konferensie te Kroonstad gehou. Sewe takke het teen mekaar gekompeteer en die wentak was Alpha van Sasolburg.

Mev Ans Serfontein ontvang n 70jaar diens kenteken van Ina Jagga, die voorsitter van Kroonstadtak. Mev Serfontein is hulle oudste lid en vier DV in September 2020 haar 99ste verjaarsdag. Area 1 se beste wense vergesel haar. 

Fotos deur Ian van Straaten


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums