2019 Pannekoek en Pantoffels VVLU projek -

Vrystaat Vroue Landbou-unie se jaarlikse projek is "Pannekoek en Pantoffels". Oud en jonk word met warm pantoffels of slaapsokkies en heerlike pannekoek bederf.

Verskillende takke se projekte verskyn in hierdie album


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums