2023 Jy is genoeg VVLU tema - Vrystaat

Die Vrystaat Vroue Landbou-unie se tema en projek vir 2023 was "VVLU se Jy is genoeg" Honderde beertjies is gebrei en aan skoolkinders versprei.

Tydens die jaarlikse kongres is ongeveer 700 beertjie aan onder andere Lettie Foche en Marthie du Plessis se kinders gegee.

Seuns en dogters, groot en klein was so opgewonde om hierie beertjies te ontvang.

Geniet die fotos in die album.

Agv die POPPI wetgewing word geen name genoem nie.


Click on photo to view actual photos/enlargements.

Meer / More Albums



Ons Borge / Our Sponsors

Suid-Afrikaanse Vroue Landbou-unie (SAVLU)
The Associated Country Women of the World
Vroue Landbouvereniging van Kaapland
Vrystaat Landbou