Areas & Takke / Areas & Branches

VVLU bestaan uit 9 areas en 57 takke:

 

  • Area 1: Sasolburg, Edenville, Koppies, Holfontein, Parys, Kroonstad en Steynsrus.
  • Area 2: Harrismith, Verkykerskop, Warden, Cornelia, Frankfort, Vrede.
  • Area 3: Bethlehem, Fouriesburg, Kestell, Reitz, Tweeling.
  • Area 4: Clocolan, Excelsior, Ladybrand, Senekal.
  • Area 6: Hoopstad, Bothaville, Odendaalsrus, Wesselsbron.
  • Area 8: Welkom, Hennenman, Ventersburg, Virginia.
  • Area 9: Wepener, Hobhouse.
  • Area 10: Fauresmith, Jagersfontein, Koffiefontein, Luckhoff, Reddersburg.
  • Area 11: Bultfontein, Hertzogville, Jacobsdal, Petrusburg, Fichardtpark en Tierpoort.

 

Areas 11 & 12 het saamgesmelt en staan voortaan as Area 11 bekend.


Area 1

Uitvoerende Bestuurslid - Mev. Elsa Brits -1ste Vise-President

Sel: 083 287 7446

elsa.brits@gmail.com

A person who does the little things right probably can be trusted with the bigger things in life.

If that sounds familiar, it’s probably because Jesus said the same thing more than 2,000 years ago. After telling His disciples a parable about a shrewd business manager, Jesus said, “whoever can be trusted with very little can also be trusted with much” (Luke 16:10 NIV). Of course the opposite is also true: If you can’t trust someone with the little things, you’ll never trust them with anything bigger.

 

Takke / Branches (7): 

 

  • Alpha –  Voorsitter: Annelize Human-  074 677 1000
  • Edenville – Voorsitter:  Ansie Greeff – 072 262 2252
  • Holfontein – Voorsitter:  Christa Olivier – 082 780 9756
  • Koppies – Voorsitter:  Carina Serfontein – 083 635 2851
  • Kroonstad – Voorsitter:  Ina Jagga – 082 393 0210
  • Parys – Voorsitter:  Bernadet van Ende - 082 474 0304
  • Steynsrus – Voorsitter:  Elmarie Heyns – 056 471 0846

Die Volgende dorpe val onder Area 1:  Sasolburg, Edenville, Koppies, Parys, Kroonstad en Steynsrus.

 

Foto 1- Edenville kleuterskool besoek die tak

Foto 2 - Alpha en Parys woon n werkswinkel in inloopversiersel by

Foto 3 - Elsa Brits besoek Parys op n yskoue wintersoggend

Foto 4 - Elsa Brits en Elmarie Heyns van Steynsrus by sakke vol plastiese broodbinders vir "Breadtags for wheelchairs"




Area 2

Uitvoerende Bestuurslid - Marina Cockcroft – Harrismith

Mev Cockcroft se leuse is:

Ek hou daarvan om nuwe goed te leer en die VLU maak dit vir my moontlik

Dis hoekom ek voluit kan leef.

 Cell: 082 498 6562

 

Takke / Branches: (9)

  • CORNELIA

Marina Cockcroft

082 498 6562

  • EERAM 

Nelia Pretorius

084 460 8258

  • FRANKFORT

Hannalie Theron

  • 082 417 9189

HARRISMITH

Tina Jordaan

073 156 9982

  • VASTRAP

Christien Bester

082 255 5747

  • WARDEN

Reinette Van Deventer

082 771 5567

  • WILGE AAND

Denrich Raath

076 414 1639

  

Fotos: Eeramtak in Harrismith bied n damesoggend met Corli Botha aan.

 


  




Area 3

Uitvoerende Bestuurslid - Mev Hentie Scheepers van Reitz

Mev Scheepers is ‘n boervrou en eienaar van ‘n Bloemiste winkel sowel as ‘n Tuisnywerheid.

Selfoon nr: 082 675 3168

 

n Boodskap wat gelewer is by die Konferensie 2018 wat in Bethlehem aangebied is:

Waterbron Boerevereniging.

Ek het gevind dat die krag van n boervrou le in stilte en nederig soos die van haar man wat sy getrou het.

Boervroue weet dat moeilike tye kom, hulle verwag dit eintlik, maar hulle beur voort vir die onthalwe van hulle kinders, wat hulle vader liefhet en die grond waarop hulle leef.

Hulle is positief as markpryse negatief is, bemoedigend as hul man opkyk na die hemele, soekend na die volgende druppel hoop.

Julle is die eerste om ons te bemoedig in moeilike tye en terselfdertyd n gebed op te stuur na die Vader.

Eerste om ons te herinner dat ons hande vashou met tafelgebed en dat ons mekaar met n soen en n drukkie nag sê.

Julle vee trane bidden af wanneer julle mans onweer aandurf om die kalf en lammers vreesloos by te staan.

Julle hou ons kinders styf en veilig vas wanneer pa laat werk en nie tuis is om nag te se nie.

En ja, julle glimlag steeds breed met trots as boeta se hy wil net soos sy pappa wees as hy groot is.

Aan die boervrou wie se kinders volwasse is, wat toekyk hoe n jonger generasie die lande bewerk; ons sien julle raak, ons besef die krag waarmee jy  jou famile dra.

Die krag van n moeder, n boervrou:  julle is soos geen ander nie!

 

“I don’t like poetry said the husband to the wife.

I have no time for such things; I live a farmer’s life.

But the wife said: Dear husband, you live a poets poem

Do you not reap the harvest of seeds which you have sown?

I have seen you bow your head in thanks when God answered prayers for rain.

I’ve seen your eyes shine with pride in every calf you have named.

I guess poetry is OK, he said as he kissed his wife and silently thanked the Lord that she saw poetry in their life”.

 Hiermee wil ek eke vrou eer vir die rol wat julle in ons lewens speel. Niks is moontlik sonder julle ondersteuning en gebede nie. Dankie dat julle die gedig in ons lewens raaksien.

  

 

 

Takke / Branches: (10)

         Asrivier, Bethlehem – Voorsitter: Sanet Dorfling - 071 012 5371

  • Bethlehem/Kosmos, Bethlehem – Voorsitter: Annatjie Meintjes – 083 630 8299
  • Daniëlsrus – Voorsitter: Hanlie Venter – 083 379 9332
  • Fouriesburg – Voorsitter: Ena Scheepers – 083 414 2921
  • Kestell – Voorsitter: Riani Marx – 082 775 2008
  • Reitz – Voorsitter: Lisbé Tack – 082 775 2008
  • Sheridan, Fouriesburg – Voorsitter: Charlotte Roos - 082 421 9027
  • Tweeling – Voorsitter: Hannelie van der Watt – 072 304 1500
  • Waterbron, Bethlehem – Voorsitter: Suzette Ferreira - 084 404 1800
Vanda Gagiano en Henti Scheepers besoek al die takke in Area 3:  Fotos verskyn in n album Vanda besoek Area 3
Mev Scheepers vertel:

Op 24 Mei skop hulle area besoeke af in Area 3.  Mev. Vanda Gagiano en Mev. Henti Scheepers Uitvoerende Bestuurslid van Area 3 lê besoek af by Reitz, Danielsrus asook Asrivier tak. Op 7 en 8 Junie 2017 lê hulle besoek af by Waterbron, Tweeling asook Kestell tak. Die volgende dag kuier ons by Bethlehem Kosmos tak en sluit by Fouriesburg tak af. Oral word daar heerlik gekuier en gesels en leer ons lede beter ken. Ons kan nie uitgepraat raak van almal se vriendelikheid en gasvryheid nie, maar dit is hoe dit werk in hierdie area, altyd bly om ons te sien. Daar word vir ons vertel van Skotland en kreatiwiteit word ook aangeraak. Ons hoor ook hoe belangrik dit is dat kinders boeke lees om hul spraak te verbeter en vir hulle ontwikkeling. Ons leer juwele maak en ook hoe om ons huise te verfraai. Ons leer hoe om hartstilstand te hanteer en CPR toe te pas. Wat’n ongelooflike voorreg was dit nie vir ons om ons lede beter te leer ken en hul werksaamhede mee te maak.

Foto 1: Waterbrontak in Bethlehem skenk 62 liter langlewe melk aan Sonskyn Aftreeoord

Fotos 2,3,4: Area 3 hekel seekatte vir premature babatjies op Danielsrus




Area 4

Uitvoerende Bestuurslid - Wilma Munnik

Selfoon: 082 949 9323

 

Takke / Branches: (7)

 

  • Clocolan - Frieda Zerwick, 0832543161
  • Excelsior - Estelle von Gericke, 0719292322
  • Ladybrand - Henriette v d Westhuizen, 0738136379
  • La Groupe Petite - Susan Bouwer, 0783257954
  • Libertas - Ina Kleynhans, 0832800131
  • Springbok - Vicki Gibson, 0833799024
  • Zoutkop - Louisa Opperman, 0834153672

Clocolan tak - Area 4
Clocolan se dames kuier heerlik saam, aan huis van Mev Zerwick. Tema - Vernuwe Jouself... Geestelik, jou Voorkoms en Gesondheid en jou huis. Mev Zerwick sorg vir geestelike pitkos, Ansie lig dames in oor Annique Theron se produkte en Desiree Wessels wys hoe om iets nuut te maak met " Chalk paint". Dames kuier gesellig. Anne-marie Viljoen en Hannelie Maree van Excelsior tak beoordeel die Bessiemarmer - ringkoek. Al die lede het kniekombersies gehekel met mussies vir die bejaardesorg eenheid in Clocolan. Sjoe! Baie trots op julle Clocolan. Baie dankie Mev Zerwick vir n verrykende oggend
 

In foto 4 staan Excelsior dames by hulle koffie kroegtafel. Dit was n fondsinsamelingsprojek.  


  




Area 6

Uitvoerende Bestuurslid - Marieta de Klerk - Theunissen.

Mrs. Marieta de Klerk from Theunissen. Mrs de Klerk is home-maker. Love flower-arranging and hand-crafts. She is also famous for her delicious koeksisters.

Cell: 082 806 2336

 

Takke / Branches: (5)

  •  Hoopstad - Voorsitter: Alta Roux - 082 921 0751
  • Mielieblom - Voorsitter: Hestè Delport - 073 221 9219
  • Port AllenVoorsitter: Marieta de Klerk - 082 806 2336
  • Schuttesdraai - Voorsitter: Alet van den Berg - 084 657 1621
  • Wesselsbron - Voorsitter: Marina Jacobs - 082 759 8536

Fotos

Foto 1- Mielieblom maak pragtige Bybeljoernale

Foto 2 - Port Allen se SAVLU Cloverkompetisiegebak

Foto 3- Port Allen besoek die Estoire plakkerskamp buite Bloemfontein

Foto 4 - Hoopstad maak vriendskapsborde

Foto 5- Mielieblom em Hoopstad besoek die Westfert Kunsmisfabriek op Hoopstad.




Area 8

Gerda Barnes

My verkiesing as UB is ‘n baie groot voorreg en my doel is om Area 8 te inspireer om VLU elke dag uit te leef  en daardeur ‘n voorbeeld te wees vir die vrou en jonger generasie.

Baie dankie Area 8 vir die vertroue wat julle in my stel.

Matt 5:14 – “Julle moet soos ‘n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn.  Ander mense moet uit julle woorde en julle dade sien dat julle God van harte dien.”

  

 

Takke / Branches: (6)

 

  • Dagbreek, Welkom – Voorsitter: Rina Murray – 082 493 0882
  • Hennenman – Voorsitter: Elize Minnaar – 082 786 2282
  • Jubileum – Gerda Barnes – 076 976 9657
  • Ventersburg – Elmien Erasmus – 083 358 3235
  • Virginia – Christa Oosthuizen – 082 801 9266
  • Welkom – Marie van Biljon Sel – 083 377 1922.

Welkomtak vier Welwillendheid i Maart 2016 op n unieke manier: hulle nooi huishulpe om n papierdecoupage artikel te maak. Nege dames doen mee aan hierdie interessante oggend aangebied deur Welkom se Elsie Botha

Virginia VLU tak  sluit die jaar vreugdevol af en neem ook afskeid van twee lede,Mevv Bets Coetzee en Pattie Ehlers wat na 50 jaar by VVLU verhuis




Area 9

Uitvoerende - Bestuurslid - Mev. Minette Steyn

Sel: 082 447 7860

 

Takke / Branches: (2)

 

  • Hobhouse – Voorsitter:  Malie Marais – 082 429 8028
  • Wepener – Voorsitter:  Marlise Burger – 079 401 1530

Fotos:

Lede van Wepener tak vaar die strate in en vra vir skenkings van watter aard ookal. Hulle stel so VVLU aan die publiek bekend




Area 10

Uitvoerende Bestuurslid - Estelle Potgieter– Koffiefontein

Mev. Estelle Potgieter van Koffiefontein. Mev. Potgieter is n plaasvrou en onderwyseres by Hoërskool Koffiefontein.

Selfoon: 082 418 3344

 

Takke / Branches:(5)

Reddersburg:  Lena Hageman  083 259 8563

Jagersfontein:  Elsabe Kotze  076 573 4040

Luckhoff:  Marissa du Plessis  :  082 302 7395

Koffiefontein:  Elsabe de Vos  :  083 607 0279

  FOTOS: 

Op 16 Augustus 2018 het Koffiefontein hul koekie projek aangepak deur jong meisies van Hoërskool Koffiefontein te nooi om hul te leer kolwyntjies versier.So het ons hul dan ook bekendgestel aan die VLU en wat ons alles by die VLU doen.Hul het die dag terdeë geniet.

  




Area 11

Sarie Knoetze - Jacobsdal - Kompetisie- en beoordelaarsameroeper

Mev. Sarie Knoetze van Jacobsdal. Mev. Knoetze is n addisionele lid van die Dagbestuur.

Selfoon: 082 524 9031

Visit the Albums page for photographs of the annual area conference

Takke / Branches: (6)

 

  • BultfonteinSophia Prinsloo - 082 552 5276
  • Fichardtpark - Miemsie van der Merwe - 084 926 2176
  • Hertzogville - Adelé Vorster  -  081 364 6732
  • Jacobsdal - Sarie Knoetze - 082 524 9031
  • Petrusburg - Amanda van der Westhuizen - 082 381 7062
  • Tierpoort - Dalene Brink -  082 685 0209     

  Fotos

Foto 1-VVLU-kantoorprojek -- tuimeldroër en Jojo tenk geskenk aan Jakkies Opwaarts Sentrum --  sentrum vir verstandelike gestremde leerlinge van die skool.  Hier word die tuimeldroër nog in sy verpakking aan die Sentrum oorhandig.

Foto 2-- Jacobsdal neem graag aan takkompetisies deel

Foto 3- Demonstrasies is baie gewild onder lede

Foto 4- Petrusburg tak reik uit na bejaardes