Annette van der Merwe hou die leisels styf vas en lede van Area 8 is baie aktief in hulle gemeenskap.
Click on photo to view actual photos/enlargements.
Area 8 se Dot Paint artikels
Virginia Chanel vd Berg,gasspreker tydens Virginia se Welwillendheidsvergadering en Riekie van Zyl, n taklid.
Ventersburg Interieurvergadering:Amanda Louw was die spreker
Welkom maak n bankie van plastiese Coke bottels
Welkom: n slaapsak vir n straatbewoner word van n swart vullissak gemaak
Welkom: Sally Maartens toets die slaapsak
Jubileum: Cornelia OBrien oorhandig n prys tydens die tak se Bingo aand
Ventersburg en inwoners van Siver Village
Ventersburg by Silver Village
Welkom: die maak van gevlegde brode
This website uses cookies to improve your experience. To learn more, visit our Privacy Policy | Cookie Policy | I agree