Sluit aan

pixivvlu ladyVoel jy lus vir 'n nuwe uitdaging - jy is op die regte plek - by die VVLU verryk jy jouself in net mooi alle fasette van vrouwees! Sluit via ons webblad aan en ontvang ‘n lekker Woolworths geskenkbewys!.

Kliek hier vir meer inligting. Ons kan nie wag om van jou te hoor nie!

2011 Kongres in beeld

Die Kongres 2011 was weereens n reuse sukses.
VVLU kongres 2011

Kliek hier vir n fotobeeld van ons kongres.

Resep van die maand

vvluCALAMARI MET 'N KINKEL

Fantasties verby!

Ek het hierdie resep self gemaak en ek gee dit 90 %Santie

Kliek hier vir besonderhede van resep.

vvlu
DO WHAT YOU LOVE
"Choose a job you love, and you will never have to work a day in your life." ~ Confucius

Vrystaat Vroue Landbou-unie

Belangrike woorde deur Dr. Dirk Herman

Belangrike woorde deur Dr. Dirk Herman, gasspreker tydens Area 12 se Konferensie op 22 Februarie 2012 - “Kom ons koester en bewaar die glo, vertrou en doen gene wat ons ge-erf het.

Die VLU het ‘n historiese DNA van doen:  koester, bewaar dit en bou dit uit.

VLU, vroue, storm met vertroue op die toekoms af en gaan plant ‘n boom, jou kleinkinders gaan nog in sy skaduwee sit.”

Dirk herman en Vanda

 

Welkom

 ʼn Warm welkom by ons geliefde organisasie, die Vrystaat Vroue Landbou-unie se webtuiste. Geniet die kuiertjie!
A warm welcome to the website of our beloved organisation, the Free State Women's Agricultural Union. Enjoy your visit!

Last Updated (Monday, 13 September 2010 09:47)

Read more...

 

VVLU Studiehulp

Fianca Barnard VVLU

Fianca Barnard, vanjaar 'n tweedejaar student aan die SUT,
ontvang vanjaar die VVLU Studiehulp. Fianca studeer vir die
Nasionale Diploma in Kleding. Baie geluk en baie sterkte
met vanjaar se studies!

Last Updated (Tuesday, 24 January 2012 18:33)

 

VVLU Winkel

facebook Besoek ons op
 Facebook
Soek / Search
Wie is aanlyn
We have 4 guests online
Our Objectives

vvlu pict 11We are an educational organisation in which opportunities for development are offered to women with the same values and where they are prepared, as homemakers, to render a positive contribution to the development of the community and country.

Ons Doelwitte

vvlu business womanDie doel van die VVLU is ‘n opvoedkundige organisasie wat geleenthede tot verruiming aan vroue met dieselfde waardes bied en hulle toerus as tuisteskeppers en om ‘n positiewe bydrae tot die ontwikkeling van die gemeenskap en land te lewer.

Ons is...

vvlu woman celebratingVVLU is 'n opvoedkundige organisasie wat geleenthede tot verruiming aan vroue met dieselfde waardes bied en hulle toerus as tuisteskeppers en om 'n positiewe bydrae tot die ontwikkeling van die gemeenskap en land te lewer.